SA Fiction
SA Non Fiction
Book Club Favourites
Most Recent Articles
So Lig soos Klip, deur Jacques Pretorius
In 'n donker agterplaas rol die polisieman tot teen 'n vibracrete-muur. Twee figure spring oor die oorkantste heining; die silhoeet van 'n AK47 'n oomblik lank duidelik herkenbaar. Naby hom hoor hy iemand histeries oor die radio hulp ontbied. Pangas. Klip
Read MoreHerinneringe aan Parys, deur Andre P Brink
Parys . . . die stad wat ek bo alle ander liefhet – het Andre Brink in sy outobiografie geskryf. Hierdie bundel bevat 'n keur uit sy destydse boeke oor Parys: Pot-Pourri (1962) en Parys-Parys: Retoer (1969).
Read MoreDie Kat kom weer, deur Dr Seuss
Dit sneeu buite. Boet en sus Sannie spit dat dit bars. Hulle ma is weg dorp toe en sy het gese: "As ek terugkom moet hier geen sneeu meer hier le." Maar terwyl hulle so swoeg dat die sweetdruppels tap, kom op sy gemak die KAT aangestap!
Read MoreDie Kat kom kuier, deur Dr Seuss
Arme Boet en sy sussie Sannie sit verlangend voor die venster. Buite reen dit en die wereld is nat. Hulle wens hulle kan uitgaan, maar hulle weet hulle kan nie. Hulle is doodverveeld, totdat . . . 'n vreemde, vrolike, pratende kat opdaag en die plek behoo
Read More




