Description
C. Johan Bakkes is die geliefde skrywer van aweregse reisjoernale soos Norrevok, Moertoe die vreemde in en Nou’s ons in ons donner in en Erfgeld is swerfgeld. Hierdie boek bevat sy roerende, inspirerende en vreksnaakse Facebook-plasings in inperkingstyd, toe hy gereeld vir sy lesers gevra het om hul kruit droog te hou.
AUTHOR: C. JOHAN BAKKES
ISBN: 9781485312154
PAPERBACK
PUBLICATION DUE DATE JUNE 2021
“ The PUBLICATION DUE DATE was correct at the time of publishing, however all dates are estimated time of arrival and are subject to change ”
“ Prices are subject to change according to the rate of exchange “
Reviews
There are no reviews yet.