MAALKOLK – MARIE LOTZ

R320.00

Out of stock

SKU: 9780798184007 Categories: , ,

Description

n Onskuldige man word in sy motorhuis met ’n jaggeweer doodgeskiet. ’n Jong vrou se lyk hang aan ’n boomtak diep in die Magaliesberg.
Speurder-kaptein Alek Strauss en sy span by die Fiskale Spesiale Ondersoekeenheid is verbysterd. Iewers is ’n moordenaar wat slu speletjies speel.
Intussen is adjudant-offisier Anele Vilakazi op die spoor van ’n boogskutter aan die Wildekus.
Sal kaptein Strauss en adjudant Vilakazi die skuldiges kan stuit, voor daar nog slagoffers geteiken word?

AUTHOR: MARIE LOTZ
ISBN: 9780798184007
TRADE PAPERBACK
PUBLICATION DATE AUGUST 2023

“ The PUBLICATION DUE DATE was correct at the time of publishing, however all dates are estimated time of arrival and are subject to change ”Prices are subject to change according to the rate of exchange

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “MAALKOLK – MARIE LOTZ”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

css.php